Noord-Kaap
Sonnig en warm. Baie warm in die binneland.
Kimberley: 15°C tot 26°C
Vrystaat
Sonnig en warm tot baie warm. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie in die oostelike en sentrale dele later die dag.
Bloemfontein: 13°C tot 29°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie later die dag.
Pretoria: 18°C tot 29°C
Limpopo
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie wat in die verre suidelike dele sal voorkom.
Polokwane: 16°C tot 33°C
Mpumalanga
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm tot baie warm in die Laeveld.
Mbombela: 20°C tot 33°C
Oos-Kaap
In die westelike dele sal dit bewolk en warm wees, maar koel langs die kusgebied.
In die oostelike dele sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees.
Port Elizabeth: 16°C tot 21°C
Wes-Kaap
Sonnig en warm in die Sentraal Karoo-gebied, andersins bewolk met enkele donderbuie in die suidwestelike dele sowel as die suidkus later die dag.
George: 15°C tot 24°C
KwaZulu-Natal
Gedeeltelik bewolk langs die kusgebied, andersins sonnig en warm tot baie warm.
Durban: 19°C tot 26°C
Noordwes
Sonnig en warm tot baie warm. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie in die ooste later die dag.
Vryburg: 15°C tot 34°C



