Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 22 968 positiewe gevalle, waarvan 19 298 van die virus genees is. Daar is 3 367 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 301.



