UPINGTON. – Foto’s van Upington se sandstorm het mense op sosiale media sprakeloos gelaat.
Noord-Kaap
Dié sandstorm is deur ‘n suidwestewind gedryf. Die res van die Noord-Kaap is dankbaar vir die reën wat die naweek op die droë aarde geval het.
Het jy dit beleef?
Is jy van Upingtong? Het jy die sandstorm beleef? Deel gerus jou foto’s met ons.
Volg FiND iT hier.



