KYK – Brackenfell word rooi, oral EFF-lede

Deel hierdie storie / Share this story

BRACKENFELL. – Dit is hoe dit nou in Brackenfell lyk. Die EFF-lede raak al hoe meer hier. Hulle sing en dans en beweeg in die strate af.

In die een straat is daar ook ’n groep gemeenskapslede en buurtwagte wat staan en wag.

Kyk hoe die EFF aankom –

https://fb.watch/1TcEIp4QkG/

https://fb.watch/1TcJesKqlS/