November 23, 2020

Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Sonning en warm tot baie warm.

Kimberley: 15°C tot 33°C

Vrystaat

Bewolk in die ooste, andersins sonnig en warm tot baie warm.

Bloemfontein: 12°C tot 31°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuier.

Pretoria: 16°C tot 27°C

Limpopo

Bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie in die suide.

Polokwane: 17°C tot 22°C

Mpumalanga

Bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie.

Mbombela: 18°C tot 20°C

Oos-Kaap

In die weste sal dit bewolk en koel wees met enkele reënbuie. In die ooste sal dit bewolk en koel wees met verspreide reënbuie.

Port Elizabeth: 15°C tot 21°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk oor die sentrale Karoo.

George: 13°C tot 24°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik Bewolk in die oggend met reën.

Durban: 16°C tot 23°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk in die ooste.

Vryburg: 17°C tot 35°C

Lees meer artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *