November 29, 2020

Brackenfell: Waterkanonne, rubberkoeëls en traangas

BRACKENFELL. – Die EFF het ’n permit om vandag te betoog, maar het slegs toestemming gekry dat 100 mense aan die betoging mag deelneem.

Die polisie het reeds waterkanonne, rubberkoeëls en traangas gebruik om lede onder beheer te kry. Daar word verwag dat die EFF die memorandum om 14:00 by die skool gaan aflaai. Die lede is tans voor die poskantoor.

Volg FiND it hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *