Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Aanvanklik bewolk in die suidweste waar dit later gedeeltelik bewolk en koel sal wees, andersins sonnig en warm tot baie warm.

Kimberley: 16°C tot 32°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm met donderbuie oor die sentrale en oostelike dele later die dag.

Bloemfontein: 14°C tot 33°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm.

Pretoria: 18°C tot 33°C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie.

Polokwane: 16°C tot 32°C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie.

Mbombela: 18°C tot 30°C

Oos-Kaap

In die weste sal dit sonnig en warm wees. In die ooste sal dit bewolk en koel wees met verspreide donderbuie.

Port Elizabeth: 17°C tot 20°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk in die oggend. Dit sal later die dag sonnig en koel tot warm wees.

George: 15°C tot 19°C

KwaZulu-Natal

Sonnig op plekke in die oggend met mis oor die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm.

Durban: 20°C tot 28°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie oor die sentrale en oostelike dele later die dag.

Vryburg: 17°C tot 35°C