November 29, 2020

Schalk Bezuidenhout vir eerste keer in Kimberley!

KIMBERLEY. – Schalk Bezuidenhout besoek Kimberley! Hy nooi jou uit om ‘n aand saam met hom te geniet by Bella Cardi Wedding Venue, 2 Desember, om 18:30. Bernice West tree na Schalk om 20:00 op.


Kaartjies is R300 pp of R3000 per tafel en is beskikbaar by @hHNK / Northern Cape High School / Hoërskool Noord Kaap of The Urban Beauty.

Bel Gerrit Myburgh by 076 168 1333 vir meer inligting.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *