Nasionale Doktersdag

Ter erkenning van die kritieke rol wat Suid-Afrikaanse dokters in die gesonde funksionering van die Suid-Afrikaanse samelewing speel, is 16 November tot Nasionale Doktersdag verklaar.
Watter dokter is jou gunsteling en hoe het hy/sy ’n verskil in jou lewe gemaak?