February 28, 2021

KYK: Vreedsame protesaksie op Hennenman

Foto: Verskaf

VRYSTAAT – Daar vind vandag ’n vreedsame protesaksie op Hennenman plaas, waar Eddie en Pieter Hills se vermeende aanvallers om borgtog aansoek doen.

Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou, sê dié organisasie wil sien dat geen borg toegestaan word aan kriminele wat gearresteer is vir die betrokkenheid by ’n plaasaanval of -moord nie.

Verrigtinge het reeds vanoggend om 08:00 op Hennenman met skriflesing en gebed begin.

Pieter Hills is verlede Donderdag op sy plaas net buite Hennenman doodgeskiet en Eddie, sy seun, het later aan sy beserings in die hospitaal beswyk. Lees meer oor die aanval hier.

Klik hier om na Morne Swart se regstreekse video vanuit Hennenman te kyk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: