Kranslegging vir vanjaar se plaasmoorde

AfriForum hou vanoggend, ter ondersteuning van die landbou-organisasie, ’n kranslegging tydens die hofverrigtinge van die Hennenman-plaasmoord.

Kranslegging

AfriForum het op hulle Facebook-blad gesê hulle ondersteun die landbou-organisasie se kranslegging. ’n Kranslegging sal voor AfriForum gehou word vir die mense wat nie die optog in Hennenman kan bywoon nie. Mense kan tussen 8:00 en 10:00 blomme by die gebou kom afgee. Die blomme is nie net ter nagedagtenis van die Hennenman-moord nie, maar ook vir die meer as 40 boere wat vanjaar vermoor is.

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: