November 29, 2020

CemAir – beplan jy ‘n vakansie?

Kies CemAir vir jou vlug!

Hulle bied ‘n maklike, vinnige manier om jou vlugte aanlyn te besprek, die huur van ‘n motor en volg die Covid-19-veiligheidsmaatreëls.

Hulle bied vlugte vanaf Johannesburg, Kaapstad, Bloemfontein, George, Plettenbergbaai, Kimberley en Sishen.

Vir meer inligting of om vlugte te boek, besoek hulle webtuiste.

Jy kan hulle ook bel by: 086 123 6247 of 071 139 1110 of e-pos [email protected].

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *