Hier is ‘n regstreekse uitsending vanaf Hoërskool Brackenfell in die Wes-Kaap waar EFF-lede na verwagting by die Hoërskool Brackenfell sal betoog.
Daar word beweer die EFF-lede vergader tans by die PnP-Hypermarket.

Kyk die uitsending hier:
https://www.facebook.com/debbie.hervet/videos/3386445358138925/



