Noord-Kaap
Koel tot warm. Gedeeltelik bewolk in die ooste met enkele buie en donderbuie.
Kimberley: 15°C tot 30°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie en donderbuie.
Bloemfontein: 15°C tot 30°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie en donderbuie vanaf die middag.
Pretoria: 19°C tot 33°C
Limpopo
Warm tot baie warm.
Polokwane: 18°C tot 33°C
Mpumalanga
Mooiweer en warm tot baie warm, maar baie warm oor die Laeveld. Gedeeltelik bewolk oor die Hoëveld met enkele buie en donderbuie in die weste en suide vanaf die middag.
Mbombela: 22°C tot 33°C
Oos-Kaap
Bewolk en koud met buie en donderbuie in die middag oor die binneland.
Port Elizabeth: 14°C tot 19°C
Wes-Kaap
Bewolk in die suidooste, andersins gedeeltelik bewolk en koud.
George: 12°C tot 16°C
KwaZulu-Natal
Gedeeltelik bewolk en warm in die weste, andersins bewolk en koel met verspreide buie en donderbuie, maar enkele buie en donderbuie in die noordooste.
Durban: 18°C tot 23°C
Noordwes
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele buie en donderbuie.
Vryburg: 18°C tot 33°C



