Biden kan Amerikaanse verkiesing wen

Deel hierdie storie / Share this story

Die Demokratiese presidentskandidaat Joe Biden kan tot die Amerikaanse president verkies word na ‘n naelbytstryd vir die Wit Huis teen die Republikeinse kandidaat Donald Trump. Biden het tot op hede meer stemme as Trump verwerf en loop tans ver voor.

Die voormalige senator van Delaware kan op 20 Januarie 2020 as die 46ste Amerikaanse president ingesweer word.