Op die 14de November en 15de November gaan Rocco de Viliers by die Kimberley Anne Hotel wees.
Op die 14de word ‘n glas wyn en ligte peuselhappie by die kaartjie ingesluit en op die 15de word tee, koffie of ‘n glas sjampanje met ‘n ligte peuselhappie ingesluit.
Kaartjies kos R195 per persoon en daar is ‘n beperkte aantal sitplekke.
Boek jou kaartjie by 053 492 0004



