Mobifix – soek jy ‘n manier om jou foon regop te laat staan?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Mobifix vandag vir ‘n verskeidenheid ring standers vir net R40.

Hulle bied gratis optel en aflewering van produkte in Kimberley.

Besoek Mobifix op die hoek van Dalham – en Bishopstrate.

Jy kan hulle ook skakel by Ruan: 083 325 0577 of Roaan: 060 557 1486

Hulle help graag!