August 4, 2021

Matriekleerling neem lewe voor eindeksamen

WESRAND. – ’n Matriekleerling (17) het die aand voor die eindeksamen sy eie lewe by ’n vriend se huis geneem. Hy was ’n leerling van die Kagiso Secondary School aan die Wesrand.

Steve Mabona, woordvoerder van die departement van onderwys in Gauteng, het in ’n persverklaring gesê die omstandighede rondom die seun se selfdood word nog ondersoek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *