Country hotels – beplan jy ‘n wegbreek?

Deel hierdie storie / Share this story


Country Hotels, Kathu Inn kan nie wag om jou te verwelkom met ope arms in die Noord-Kaap, in die pragtige natuurskoon soos net die Noord-Kaap dit kan aanbied.

Country Hotels bied jou gemaklike gerief met plattelandse gasvryheid. 

Besoek www.countryhotels.co.za.

Country Hotels in Clanwilliam, Springbok, Vioolsdrif, Pofadder, Kathu, Kuruman, en Calvinia.