Trump gaan uitslag beveg

Deel hierdie storie / Share this story

Donald Trump het die state van Florida, Ohio en Texas gewen. Indien Joe Biden Michigan, Wisconsin en Pennsylvania wen, sal dit aan hom genoeg stemme gee om as president aangewys te word.

Trump het in sy toespraak aan sy aanhangers gesê hy het reeds gewen, al is die finale getalle nog nie bekend nie. Trump meen stemme in gepos word mag nie getel word nie. Hy sê na die uitspraak sal hy na die hoogste hof gaan ooor die stemtellery.

Trump loop voor in Pennsylvania, 55,7% teenoor Biden se 42%.

Volg FiND-iT hier.