Die weer in jou streek

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Bewolk en koel langs die kus met oggendmiskolle, andersins mooiweer en warm.

Kimberley: 15°C tot 31°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie, behalwe in die suidooste.

Bloemfontein: 13°C tot 27°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie vanaf die middag.

Pretoria: 12°C tot 28°C

Limpopo

Oggendmiskolle langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie in die middag.

Polokwane: 15°C tot 28°C

Mpumalanga

Oggendmiskolle langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie in die middag.

Mbombela: 16°C tot 29°C

Oos-Kaap

Die westelike helfte sal mooiweer en warm, maar baie warm oor die binneland wees. Die oostelike helfte sal gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie in die middag langs die platorand wees.

Port Elizabeth: 15°C tot 25°C

Wes-Kaap

Bewolk langs die kus met oggendmiskolle langs die suidkus, andersins mooiweer en warm, maar baie warm oor die binneland.

George: 14°C tot 21°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie in die middag in die weste.

Durban: 17°C tot 26°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie.

Vryburg: 15°C tot 32°C