Ed Sheeran verkoop skildery vir liefdadigheid

Deel hierdie storie / Share this story

Ed Sheeran verkoop vir die eerste keer een van sy skilderye. Die geld word vir liefdadigheid geskenk.

Die fondse word vir kinders en jongmense ingesamel. Die skildery se naam is Dab 2. Volgens Sky News is Sheeran se bynaam vir sy pa Dab. Hierdie is die tweede skildery wat Sheeran vir sy pa geverf het.

Volg Find-it hier.