November 23, 2020

Mobifix – kort jy ‘n data kabel?

Besoek Mobifix vandag vir ‘n 3-in-1 1.2m data kabel vir net R140.

Gratis aflewering van produkte in Kimberley.

Skakel vir Ruan: 083 325 0577 of Roaan: 060 557 1486 vir meer inligting.

Hulle help graag!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *