Nuutste Covid-19 -syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 20 887 positiewe gevalle, waarvan 17 205 van die virus genees is. Die sterftesyfer staan op 256. Daar is dus 3 424 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

https://www.facebook.com/495880780806080/posts/1161175764276575/?sfnsn=scwshmo