#Dronfieldbrande: Brand versprei verder

Deel hierdie storie / Share this story

Thinus Pretorius, hoof van die brandweer, sê die wind het in hierdie stadium gedraai en die manne probeer nou soveel as moontlik te blus. “Julle moet dalk in die Samariapad se rigting gaan. Meeste mense kom nou daar bymekaar.”

“Enige manne wat dalk wil kom help blus, is meer as welkom.”

Nog ‘n boer nader aan die Boshof-pad sê enigiemand met water, kan dit hier kom aflaai: