#Dronfieldbrande: Handdoeke benodig

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Beroep word gedoen op inwoners wat ou handdoeke het, te skenk aan brandweermanne wat tans verwoestende brande net buite Kimberley en Boshof probeer blus.

Die handdoeke word gebruik om mense se temperatuur af te hou en hulle koel te maak.

Enigiemand wat kan help, kan die handdoeke by die Phoenix Hotel aflaai.

https://www.facebook.com/441831859565179/posts/1141866682895023/