Gerrit Schoonhoven (62) is op 20 Oktober oorlede nadat kanker ‘n paar maande gelede by hom gediagnoseer is.
Schoonhoven is bekend vir sy rol in die die Afrikaanse rolprent Twee grade van moord. Hy was ook betrokke by die regie van Binnelanders, Hartland, Orion en Plek van die Vleiseters.
Medelye met foto’s het vinnig na die nuus op sosiale media versprei.



