Wat jy nie geweet het van vinkel (fennel)- essensiële-olie nie

Deel hierdie storie / Share this story

Vinkel- essensiële-olie is in antieke Egipte gebruik vir kos en medisyne en in Sjina is dit gebruik as ‘n salf vir slang byte.

Vinkel- essensiële-olie kan gebruik word vir om gas en opgeblasenheid te voorkom en het suiwerende en ontgiftende eienskappe.

Dit kan gebruik word in seep, parfuum, medisyne en grimering.

Vir meer inligting kontak Escentia by [email protected] of besoek hulle Facebook- blad hier: https://www.facebook.com/Escentia-Products-173653742695102