Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 20 381 positiewe gevalle, waarvan 16 399 van die virus genees is. Daar is dus 3 192 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 254.



