By Sanlam besef ons hoe belangrik dit is om jou finansieel voor te berei vir die druk wat kanker kan meebring om sodoende jou toekoms te beveilig.
100% uitbetaling vir alle stadiums van spesifieke aggressiewe kankers asook omvattende dekking vir vele tipes kanker in ‘n vroeë stadium.
Kry behoorlike dekking vanaf net R100 per maand om die finansiële las van kanker te help verlig.
Kontantuitbetalings:
Jy ontvang ‘n enkelbedrag-uitbetaling wat jy kan gebruik om enige kankerverwante uitgawes te dek.
Maak verskuilde koste goed:
Die Sanlam-kankervoordeel kan help om die koste verbonde aan kankerbehandeling te dek. Hierdie koste kan insluit verblyfkoste, vervoerkoste na en van behandelings, spesiale pruike en klere.
Kontak my:
Martha Jansen
Bodleystraat 14
New Park
Kimberley
Tel: 053 244 0871



