October 28, 2020

Weer vir vandag

KIMBERLEY. – ‘n Minimum van 16°C en ‘n maksimum van 37°C word vandag vir Kimberley voorspel.

Vandag gaan ’n warm dag wees. Dit sal bietjie bewolk wees, maar meestal sonskyn. Beplan vandag solank jou week vooruit en maak ’n sukses van enigiets wat jy aanpak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *