CAMPBELL. – Liza Kotze (35) is as vermis aangemeld. Sy is laas Vrydag omstreeks 13:30 in Campbell-area gesien. Sy bestuur ’n wit Tazz met ’n ND registrasienommer. Kotze is doof en stom.
Indien jy weet waar sy haarself bevind, kontak asseblief vir kapt. Jordaan by 0824485605.



