Nuutste Covid-19-syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 19 814 positiewe gevalle, waarvan 16 694 van die virus genees is. Daar is dus 2 870 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 248.