As jy goeie fibre wil hê, besoek Iclix vandag.
Besoek Iclix vir die volgende aanbiedings: Open Serve fibre met ‘n lynspoed van 10mb/10mb vir net R599 of Frogfoot fibre met ‘n lynspoed van 10mb/10mb vir net R635, albei opsies is soft-limit uncapped.
Wanneer jou fibre geaktiveer word, sal jy gefaktureer word teen ‘n afslag. Daar is ‘n eenmalige installasieprys en eenmalige aansluitingsfooi.
Besoek Iclix by Waterbergweg 13, Carters Glen, Kimberley, 8301 of besoek hulle webtuiste by https://iclix.co.za/fibre.php.
Jy kan hulle ook skakel by 053 050 0100



