Soek jy graag goeie Fibre aanbiedings?
Besoek Iclix vir die volgende aanbiedings: Open Serve Fibre met ‘n lynspoed van 8mb/5mb vir net R520 per maand of Octotel Fibre met ‘n lynspoed van 10mb/5mb vir net R560, albei is soft limit uncapped.
Wanneer jou fibre geaktiveer word, sal jy gefaktureer word teen ‘n afslag. Daar is ‘n eenmalige installasieprys en eenmalige aansluitingsfooi.
Besoek Iclix by Waterbergweg 13, Carters Glen, Kimberley, 8301 of besoek hulle webtuiste by https://iclix.co.za/fibre.php.
Jy kan hulle ook skakel by 053 050 0100



