Wickus van Scorp Security toets positief vir Covid-19

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Wickus Coetzee (31) van Scorp Security, het positief vir Covid-19 getoets.

Coetzee se simptome is minder ernstig en hy is tans onder self-kwarantyn by die huis. “Besigheid sal soos normaal voortgaan. My voormanne Brian en Buffel is in beheer van die wagte en ons glo als sal glad verloop.”