Meer as 1 500 mense by Senekal-landdroshof

Deel hierdie storie / Share this story

Daar is al ‘n geskatte totaal van 1 500 mense wat by die Senekal-landdroshof bymekaarkom waar die twee verdagtes in die Horner-moordsaak verskyn. Daar word verwag dat nog mense die optog gaan bywoon.

Mense kom al van vroeg vanoggend by die landdroshof bymekaar.

Die 21-jarige Brendin Horner van Paul Roux in die Vrystaat se liggaam is op aan ‘n paal op die De Rots-plaas vasgemaak gevind.

https://www.facebook.com/441831859565179/posts/1127620077653017/