Al hoe meer mense by Senekal-landdroshof

Deel hierdie storie / Share this story

Mense kom al van vroeg vanoggend by die Senekal-landdroshof bymekaar waar die twee verdagtes in die Horner-moordsaak vandag verskyn.

Die 21-jarige Brendin Horner van Paul Roux in die Vrystaat se liggaam is aan ‘n paal op die De Rots-plaas vasgemaak gevind.

https://www.facebook.com/441831859565179/posts/1127620077653017/