Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 1 573 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 614 781 positiewe gevalle in die land.
Die land se gesondheidspanne kon tot dusver 4 269 626 toetse vir die virus doen. Daar is 614 781 persone van die virus genees en 16 976 sterftes.
Gauteng bly die provinsie met die meeste gevalle.



