Nuutste Covid-19-syfers in SA

Deel hierdie storie / Share this story

Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 1 749 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 677 833 positiewe gevalle in die land.

Die land se gesondheidspanne kon tot dusver 4 229 709 toetse vir die virus doen. Daar is 611 044 persone van die virus genees en 16 909 sterftes.

Gauteng bly die provinsie met die meeste gevalle.