Water stroom in MacDougallstraat

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – ’n Hooflynpyp het in Webbstockstraat gebars en borrel by die sypaadjie uit.

Die water stroom vanaf Webbstockstraat tot in MacDougallstraat, verby die Diamond Pavillion Mall. FiND iT het die probleem by Thoko Riet, woordvoerder vir die Sol Plaatje-munisipaliteit, aangemeld.

https://www.facebook.com/watch/?v=1034481306984106