Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 16 661 positiewe gevalle, waarvan 13 496 van die virus genees is. Daar is dus 2 956 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 207.



