Laat drank verkope oor naweke toe

Deel hierdie storie / Share this story

Wines of South Africa doen ’n beroep op die regering om weer die verkoop van alkohol oor naweke toe te laat.

Daar is ’n surplus van 300 miljoen liter wyn as gevolg van die verbod op alkoholverkope, dit maak ’n derde van hul jaarlikse produksie uit. Die woordvoerder van Wines of South Africa sê wynprodusente wat weens die inperking geld verloor het, verdien ‘n goeie inkomste uit kelderverkope.

Volg Find-it hier.