#FiNDiTverkeerFiND iT SpanSeptember 30, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Daar was ‘n ongeluk in MacDougalstraat voor die Caltex-vulstasie. Nooddienste is op die toneel. Kyk uit vir motors wat dalk in die pad staan. Previous Post Burgemeester staar aanklag van bedrog in gesig Next Post Beloning vir King opgestoot