ROODEPOORT. – ’n Babadogterjie, wat skaars drie weke oud is, is glo op 25 September 2020 deur haar ouers by Prinses-plakkerskamp ontvoer. Die baba se grootouers is glo haar wettige voogde. ’n Saak is geopen en die egpaar word nou gesoek vir ondervraging oor die verdwyning.



