Nuutste Covid-19-syfers in SA

Deel hierdie storie / Share this story

Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 1 861 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 667 047 positiewe gevalle in die land.

Die land se gesondheidspanne kon tot dusver 4 102 162 toetse vir die virus doen. Daar is 595 916 persone van die virus genees en 16 283 sterftes.

Gauteng bly die provinsie met die meeste gevalle.