Weer vir vandagTania SmithSeptember 23, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ‘n Minimum van 13°C en ‘n maksimum van 29°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Vandag sal ‘n warm sonskyn-dag wees. Onthou jou sonskerm indien jy buite gaan wees. Previous Post ‘Minister van polisie maak hom skuldig aan aanhitsing tot geweld teen boere’ Next Post Vermeulens Build It se wenk van die week