October 29, 2020

Vermeulens Build It se wenk van die week

Vermeulens Build It gee weer dié maand ‘n R1000-koopbewys vir ‘n gelukkige leser weg.

Om in te skryf:

  1. Volg elke Woensdag die “Wenk van die week” en antwoord die vraag aan die einde van die maand op FiND iT;
  2. “Like” Vermeulens Build It se nuwe Facebookblad

Al wat jy moet doen, is hulle facebook page gaan like en die “Wenk van die week” lees. Op die laaste dag van die maand FiND iT dophou om die vraag oor die wenk te beantwoord.

Vermeulens Build It het ‘n uitgebreide kliëntebasis in die Noord-Kaap, sowel as dele van die Vrystaat-provinsie.

Albei takke van die winkel is gedurende fase 4 oop.

Besoek Vermeulens Build It by 42-50 Georgestraat of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *