Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 15 280 positiewe gevalle, waarvan 11 724 van die virus genees is. Daar is dus 3 365 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 189.



