New Heights Construction – het jy iemand nodig vir jou konstruksiewerk?

Deel hierdie storie / Share this story

Bel vir New Heights Construction vir al jou konstruksiebenodighede.

Hulle dienste sluit in:

  • Dakkonstruksie
  • Verf
  • Plafonne
  • Waterdigting
  • Steenwerk

En nog vele meer.

Kontak hulle vir ‘n GRATIS kwotasie.

Jy kan hulle kontak deur vir Dawie te bel by: 064 949 9535.